• Ligte, kamera, aksie! Die tafel is gedek vir die laaste gesprek tydens #NampoKaap2019 #NiG2019

Ons gesels wynbesigheid met ‘n noukeurige blik op die kwessies en uitdagings in die plaaslike wynbedryf, in samewerking met VinPro – die wynprodusente-organisasie wat 2 500 wynprodusente, kelders en bedryfsrolspelers verteenwoordig.
    4 0
    Ligte, kamera, aksie! Die tafel is gedek vir die laaste gesprek tydens #NampoKaap2019 #NiG2019 Ons gesels wynbesigheid met ‘n noukeurige blik op die kwessies en uitdagings in die plaaslike wynbedryf, in samewerking met VinPro – die wynprodusente-organisasie wat 2 500 wynprodusente, kelders en bedryfsrolspelers verteenwoordig.
  • ‪Sessie 2 op dag 2 van #NampoKaap2019 fokus op sekuriteitskwessies in landelike gebiede. Ons poog om die volle impak van sekuriteitskwessies waarmee landelike gemeenskappe worstel te verstaan, van immigrasie tot infrastruktuur en produksie, alles word daardeur geraak. #NiG019‬
    3 0
    ‪Sessie 2 op dag 2 van #NampoKaap2019 fokus op sekuriteitskwessies in landelike gebiede. Ons poog om die volle impak van sekuriteitskwessies waarmee landelike gemeenskappe worstel te verstaan, van immigrasie tot infrastruktuur en produksie, alles word daardeur geraak. #NiG019‬
  • Ons sien uit na die 2 besprekings wat vandag op dag 2 van #NampoKaap2019 op Bredasdorp Park plaasvind. In die eerste sessie wat om 10:30 afskop bespreek ons die graanbedryf met ‘n fokus op kontantgewasse (koring, kanola, moutgars, alternatiewe gewasse) #NiG2019
    6 0
    Ons sien uit na die 2 besprekings wat vandag op dag 2 van #NampoKaap2019 op Bredasdorp Park plaasvind. In die eerste sessie wat om 10:30 afskop bespreek ons die graanbedryf met ‘n fokus op kontantgewasse (koring, kanola, moutgars, alternatiewe gewasse) #NiG2019
  • Session 2 at #NampoCape2019 is about to start... follow us live at www.nationinconversation.co.za
    2 0
    Session 2 at #NampoCape2019 is about to start... follow us live at www.nationinconversation.co.za
  • Sessie een van Nasie in Gesprek op dag 1 van #NampoKaap2019 is bykans hier. Ons gesels oor die rol van die private- en openbare sektor in die skepping van ‘n groeiende ekonomie in SA. Die program word regstreeks uitgesaai op #NasieinGesprek se webblad www.nasieingesprek.co.za
    7 0
    Sessie een van Nasie in Gesprek op dag 1 van #NampoKaap2019 is bykans hier. Ons gesels oor die rol van die private- en openbare sektor in die skepping van ‘n groeiende ekonomie in SA. Die program word regstreeks uitgesaai op #NasieinGesprek se webblad www.nasieingesprek.co.za
  • Nasie in Gesprek by Nampo Kaap | Ons eerste sessie begin môre om 10:30 met die onderwerp: Die rol van die private- en openbare sektor in die skepping van ‘n groeiende ekonomie in SA #NampoKaap2019 #NiG2019
    6 0
    Nasie in Gesprek by Nampo Kaap | Ons eerste sessie begin môre om 10:30 met die onderwerp: Die rol van die private- en openbare sektor in die skepping van ‘n groeiende ekonomie in SA #NampoKaap2019 #NiG2019
  • Nasie in Gesprek-aanbieder, Theo Vorster, nooi jou uit om tydens #NampoKaap2019, 4-6 September, saam hom ‘n glasie wyn te geniet terwyl hy en talle kenners van verskillende industrieë aktuele landboukwessies die hoof bied. Bespreek nou aanlyn by https://www.nasieingesprek.co.za/bookonline #NiG2019
    7 0
    Nasie in Gesprek-aanbieder, Theo Vorster, nooi jou uit om tydens #NampoKaap2019, 4-6 September, saam hom ‘n glasie wyn te geniet terwyl hy en talle kenners van verskillende industrieë aktuele landboukwessies die hoof bied. Bespreek nou aanlyn by https://www.nasieingesprek.co.za/bookonline #NiG2019
  • Harvest SA is a proud partner of #NationinConversation at #NAMPOCape2019. Harvest SA magazine keep our readers on top of the latest agricultural and farming news from South Africa and the rest of Africa. #NiC2019
Harvest SA is 'n trotse vennoot van #NasieinGesprek by #NampoKaap2019. #HarvestSA tydskrif hou sy lesers ingelig van die nuutste landbou- en boerderynuus vanuit Suid-Afrika en die res van Afrika. #NiG2019
    2 0
    Harvest SA is a proud partner of #NationinConversation at #NAMPOCape2019. Harvest SA magazine keep our readers on top of the latest agricultural and farming news from South Africa and the rest of Africa. #NiC2019 Harvest SA is 'n trotse vennoot van #NasieinGesprek by #NampoKaap2019. #HarvestSA tydskrif hou sy lesers ingelig van die nuutste landbou- en boerderynuus vanuit Suid-Afrika en die res van Afrika. #NiG2019
  • Motus Isuzu Isando is a proud partner of #NationinConversation at #NampoCape2019; because we’re with you for the long run. #NiC2019
#MotusIsuzu is ‘n trotse vennoot van #NasieinGesprek by #NampoKaap2019; want ons is saam met jou, al die pad. #NiG2019
    1 0
    Motus Isuzu Isando is a proud partner of #NationinConversation at #NampoCape2019; because we’re with you for the long run. #NiC2019 #MotusIsuzu is ‘n trotse vennoot van #NasieinGesprek by #NampoKaap2019; want ons is saam met jou, al die pad. #NiG2019